Wagte op verkeerde plaas: Georganiseerde landbou se reaksie ontstel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Willem van der Merwe is erg getraumatiseer nadat hy verlede Donderdag twee wagte van Salutem Sekuriteit op sy plaas aangetref het. Hy het homself beseer nadat hy nagmerries gehad het en in ’n kas vasgeloop het. Foto: Verskaf
Willem van der Merwe is erg getraumatiseer nadat hy verlede Donderdag twee wagte van Salutem Sekuriteit op sy plaas aangetref het. Hy het homself beseer nadat hy nagmerries gehad het en in ’n kas vasgeloop het. Foto: Verskaf

Sutherland se veiligheidskomitee het Woensdag in ’n verklaring heftig gereageer op die reaksie van georganiseerde landbouleiers op ’n voorval waar wagte op die verkeerde plaas ontplooi is vir die beveiliging van die bates van ’n insolvente boedel.

Riaan van Wyk, voorsitter van die veiligheidskomitee, spreek in die verklaring, wat aan Agri Noord-Kaap, Landbank, Salutem Sekuriteit, Strydom en Bredenkamp-prokureurs (vir Landbank) en ander belanghebbendes gerig is, sy misnoeë daaroor uit en doen ’n beroep op die belanghebbendes om dringend met die komitee te vergader.

Die veiligheidskomitee is ontevrede “oor die uitlatings op WhatsApp-stemboodskappe en in die media deur leiers van georganiseerde landbou”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Malaysia 6/1
Singapore 0
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 86/2
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.99
-0.8%
Rand - Pond
19.56
-0.5%
Rand - Euro
16.90
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.10
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,823.96
+0.1%
Silwer
21.20
+0.2%
Palladium
1,884.00
+0.6%
Platinum
919.00
+0.8%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,936
+0.7%
Alle aandele
68,213
+0.6%
Hulpbronne 10
66,579
+1.7%
Industriële 25
80,466
+0.3%
Finansiële 15
15,406
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos