‘Waterkind’ verdrink toe hy en maats in gronddam gaan swem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Blomme, kerse en ’n foto van Hurshill Anderson in die voorportaal van die Laerskool Paulus Joubert. Foto: Facebook/Laerskool Paulus Joubert
Blomme, kerse en ’n foto van Hurshill Anderson in die voorportaal van die Laerskool Paulus Joubert. Foto: Facebook/Laerskool Paulus Joubert

Die jong seun wat onlangs in ’n gronddam in die Paarl verdrink het, was ’n “waterkind” en baie lief vir swem. Hy was tuis in die water, sê familielede, wat nou sukkel met die gedagte dat die water sy lewe geëis het.

Die 13-jarige Hurshill Anderson en drie van sy vriende het Sondag in die dam langs die R101, naby die tonnel op pad na Worcester, gaan swem toe hy verdrink.

Gita Lewis (25) vertel haar kleinboet en sy vriende is omstreeks 11:00 by hul huis in die Lantana-woonbuurt weg. Hulle sou met die vriende se honde gaan stap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos