Weerlig, winde saai chaos in Worcester

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Brandbestryders op die toneel in Fairway Heights, Worcester, waar ’n huis se dak aan die brand geraak het nadat dit vermoedelik deur weerlig getref is.  Foto: Facebook, BFW - Breede Valley farm Watch Fire and Rescue
Brandbestryders op die toneel in Fairway Heights, Worcester, waar ’n huis se dak aan die brand geraak het nadat dit vermoedelik deur weerlig getref is. Foto: Facebook, BFW - Breede Valley farm Watch Fire and Rescue

’n Huis in Fairway Heights, Worcester, het Saterdag in ’n storm aan die brand geraak nadat dit vermoedelik deur weerlig getref is.

Brandbestryders van die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) is omstreeks 17:00 ontbied.

Hoewel die brandspanne toe op nog vyf ander tonele besig was, het brandbestryders binne 15 minute in Fairway Heights aangekom, sê JP Myburg, woordvoerder van die munisipaliteit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.07
-1.0%
Rand - Pond
19.82
+0.3%
Rand - Euro
16.82
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.9%
Goud
1,816.78
+0.1%
Silwer
21.39
-1.1%
Palladium
2,001.00
-2.7%
Platinum
937.00
-2.0%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos