Weldoener reël begrafnis vir baba wat glo van bed val

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Christiaan van der Merwe (11 maande) sal later die week in Ventersburg begrawe word, nadat hy blykbaar van ’n bed geval het en aan kopbeserings dood is.
Christiaan van der Merwe (11 maande) sal later die week in Ventersburg begrawe word, nadat hy blykbaar van ’n bed geval het en aan kopbeserings dood is.

’n Weldoener is tans besig om begrafnisreëlings te tref vir ’n 11 maande oue babaseuntjie van Ventersburg wat in die Universitas-hospitaal in Bloemfontein aan kopbeserings dood is.

Christiaan van der Merwe het volgens die polisie se inligting op 20 Mei van sy bed geval en sy ouers het hom op 21 Mei hospitaal toe geneem.

Dokters by die Bongani-hospitaal in Thabong, Welkom, het hom weens die aard van sy beserings onmiddellik na die Universitas-hospitaal in Bloemfontein laat oorplaas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.67
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,777.06
-0.1%
Silwer
20.15
-0.6%
Palladium
2,147.50
-0.2%
Platinum
936.53
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos