Wêreldrugby se plan om Rassie tot ná WB23 te skors

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rassie Erasmus
Rassie Erasmus

Wêreldrugby was so gretig om ’n voorbeeld van Rassie Erasmus te maak dat hulle hom vir 24 wedstryde wou skors sodat hy ook die volgende Wêreldbekertoernooi in 2023 misloop.

Erasmus se regsverteenwoordiger, Frikkie Erasmus, en SA Rugby het egter volgens Rapport se bronne in die tugverhoor vertoë gerig dat Erasmus se straf vir die maak van ’n video oor die Australiese blaser Nic Berry “net” tot September 2022 duur.

Erasmus, die Suid-Afrikaanse Rugby-unie (Saru) se direkteur van rugby, is die afgelope week vir twee maande uit alle rugby geskors en mag tot 30 September volgende jaar nie op wedstryddae aan enige aktiwiteite deelneem nie. Dit het tot ’n groot uitstorting van steun in Suid-Afrika vir Erasmus gelei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 254/7
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.86
+1.3%
Rand - Pond
21.02
+1.1%
Rand - Euro
17.91
+1.5%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Goud
1,780.72
-0.2%
Silwer
22.33
-1.0%
Palladium
1,779.44
-2.0%
Platinum
935.99
-0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,599
+0.5%
Alle aandele
71,017
+0.3%
Hulpbronne 10
67,425
+1.4%
Industriële 25
93,388
-0.4%
Finansiële 15
14,090
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos