Werker van Sanparke verongeluk in Krugerwildtuin

akkreditasie
Matilda Maphanga saam met haar broer, Benedict, wat Woensdag dood is. Foto: Verskaf
Matilda Maphanga saam met haar broer, Benedict, wat Woensdag dood is. Foto: Verskaf

Die suster van Benedict Maphanga, die Sanparke-werknemer wat vroeër vandeesweek in ’n motorongeluk in die Krugerwildtuin dood is, sê hy was “alles” vir haar.

Die 34-jarige Maphanga het Woensdagoggend op die pad tussen die Shingwedzi- en Mopani-ruskampe in die noorde van die wildtuin verongeluk.

Luidens ’n verklaring deur Sanparke is beamptes van die Saselamani-polisiekantoor ontbied na die toneel, waar Maphanga dood verklaar is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 4/0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 14/1
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.3%
Rand - Euro
16.92
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,778.07
+0.5%
Silwer
23.92
+1.1%
Palladium
2,098.50
-0.1%
Platinum
1,046.99
+0.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.5%
Industriële 25
85,132
+0.3%
Finansiële 15
14,131
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos