Werklose vrou R31 m. ryker danksy Lotto-wenkaartjie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lotto
Lotto

Hoewel sy meer as R31 miljoen in die onlangse Lotto Plus 1-trekking losgeslaan het, sê ’n werklose vrou van Oudtshoorn sy het nie planne om haar leefstyl noemenswaardig te verander nie.

Die vrou, wat in haar 50’s is, sê sy wag al lank geduldig vir die geluksgodin om haar ter wille te wees, maar het nog nooit meer as R150 gewen nie.

Sy het self haar nommers gekies toe sy haar R40-kaartjie by Dahley & Khandaker in die dorp gekoop het vir die trekking wat op 1 Junie gehou is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.83
-0.0%
Rand - Euro
16.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,774.02
-0.3%
Silwer
20.13
-0.7%
Palladium
2,155.00
+0.1%
Platinum
933.50
-0.5%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos