Werner de Jager (43), eggenoot van die vermoorde NG predikant Liezel de Jager (38), vermoed hy is ontvoer en aangerand.
De Jager het Dinsdag eksklusief met Netwerk24 oor sy verdwyning en sy vrou se moord gepraat.
Hy het nog glad nie met die media gepraat nadat sy vrou op die oggend van 13 Oktober vermoor is nie.