Wikkelspies? Nee, wikkelkolf!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rassie “Superman” van der Dussen oefen in die plaasdam op Groenvlei vir sy loopbaan as toetsspeler. Foto: Verskaf
Rassie “Superman” van der Dussen oefen in die plaasdam op Groenvlei vir sy loopbaan as toetsspeler. Foto: Verskaf

Toe ’n Engels-onderwyseres aan die Hoërskool Menlopark hom eendag inroep om te kla omdat sy naasoudste spruit nie sy voorgeskrewe Shakespeare-boek gelees het nie, het Nico van der Dussen dié klagte met ’n glimlag van die hand gewys.

“Ek het haar eers gevra of hy respekvol teenoor haar was. Toe sy sê ja, het ek gesê solank hy goed deurkom, kan hy sy eie prioriteite bepaal en krieket is sy prioriteit.”

Dit was ook nie Rassie se énigste onderwyser wat sy pa skool toe laat kom het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 178/4
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.46
-0.5%
Rand - Pond
21.00
-0.1%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,813.71
-0.3%
Silwer
23.35
+1.4%
Palladium
1,903.50
+1.3%
Platinum
981.00
+0.5%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos