Willem Kruger se familie stel glo private patoloog aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Willem Kruger (29) van Groblersdal met sy twee susters, Danelle Verwey en Melissa Viljoen. Foto: Facebook/MelissaViljoen
Willem Kruger (29) van Groblersdal met sy twee susters, Danelle Verwey en Melissa Viljoen. Foto: Facebook/MelissaViljoen

Die familie van Willem Kruger (29), wat Dinsdag dood in sy bakkie in die Vaalrivier gekry is nadat hy nege dae lank vermis was, gaan ’n private patoloog kry om ’n lykskouing te doen.

In die uitgebreide soektog na hom is helikopters, hommeltuie, bote, polisiehonde, perde en bote gebruik voordat sy bakkie uiteindelik opgespoor is.

Netwerk24 verneem by ’n onberispelike bron dat hoewel ’n staatspatoloog waarskynlik Vrydag ’n lykskouing in Ermelo in Mpumlanga sal doen, het die familie ook ’n private patoloog aangestel. Dit is vir die familie belangrik om afsluiting te kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.11
-0.1%
Rand - Pond
20.63
+0.5%
Rand - Euro
17.73
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,751.70
-0.4%
Silwer
21.23
-1.0%
Palladium
1,853.50
-0.2%
Platinum
978.01
-0.6%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos