Winckler reageer in preek ná ‘vrae oor transgender kind’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Heinz Winckler Foto: Facebook/Heinz Winckler
Heinz Winckler Foto: Facebook/Heinz Winckler

Hy, sy familie en die ouers by wie hy staan, is lief vir ’n transgender kind op skool in die Kaapstad-metrogebied, hul eie kinders, ál die kinders in die skool en die kinders wat nog gaan kom en hy vra dat mense nie deur verkeerde aannames en stories meegesleur word nie.

So het die sanger-prediker Heinz Winckler Sondag in sy LoveKey Church in Somerset-Wes gesê. Die diens is ook aanlyn op Twitter en Facebook uitgesaai.

Rapport het verlede Sondag berig Winckler is lid van ’n groep ouers wat “gesprekke” voer met ’n skool wat besluit het om ’n transgender kind wat as ’n meisie identifiseer, só te behandel. Na aanleiding van die berig is ’n petisie daarna op change.org teen Winckler begin. Rapport het berig die kind se ma het laat blyk sy wil nie deel wees van “die Heinz Winckler-skouspel” nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 265/9
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 238/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.84
+1.3%
Rand - Pond
21.09
+1.0%
Rand - Euro
17.93
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Goud
1,770.84
-0.6%
Silwer
22.35
+0.1%
Palladium
1,743.00
-0.1%
Platinum
942.50
+0.7%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,610
-0.3%
Alle aandele
71,043
-0.2%
Hulpbronne 10
67,262
-0.9%
Industriële 25
93,948
-0.1%
Finansiële 15
13,946
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos