Wind waai vragmotor om voor tonnel, kunswerk beskadig

akkreditasie
Die N1 in die rigting van Worcester is gesluit nadat ’n stormsterkwind ’n vragmotor omgewaai het. Foto: Twitter/ Cape Town FMS
Die N1 in die rigting van Worcester is gesluit nadat ’n stormsterkwind ’n vragmotor omgewaai het. Foto: Twitter/ Cape Town FMS

’n Vragmotor is Donderdagoggend in ’n stormsterkwind op die brug voor die Hugenote-tonnel buite die Paarl omgewaai.

Die N1 in die rigting van Worcester is daarna vir die verkeer gesluit. Die N1-uitgaande word gebruik om die verkeer te reguleer, maar motoriste word aangeraai om ander roetes te gebruik.

Intussen het die ikoniese kunswerk Morphous deur die kunstenaar Lionel Smit – twee blou koppe van vroue wat ’n spieëlbeeld van mekaar is – op die promenade in Mouillepunt ook nie Woensdag se storm oorleef nie. Die wind het die kunswerk van sy voetstuk afgeruk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos