Hy is regtig ’n wonderwerkkind.
So het Johan Lange Woensdag gesê oor sy kleinseun JD Lange se herstel nadat hy byna dood was toe hy in Maart in ’n swembad geval het.
JD was 13 maande oud toe hy op 2 Maart in die swembad by sy nuwe speelskooltjie in Saldanhabaai geval het.