Zozi se rok: die hele familie moes help stik!

akkreditasie
Zozibini Tunzi verskyn die laaste keer as die heersende Mej. Heelal op 16 Mei. Foto: Getty Images
Zozibini Tunzi verskyn die laaste keer as die heersende Mej. Heelal op 16 Mei. Foto: Getty Images

Dit was so amper of Zozibini Tunzi (27) se besonderse tabberd vir haar laaste buiging as Mej. Heelal was nie betyds klaar nie.

Gelukkig kon die ontwerper Birgit (Biji) Gibbs se pa, Werner (92), en ma, Waltraud (86), hand bysit om die skepping se 600 stringe krale vas te werk.

Biji La Maison de Couture het sowat ’n maand gehad om dié allerbelangrike rok te skep. Die opdrag was duidelik – dit moes treffend wees en Tunzi se Xhosa-erfenis vereer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos