109 van SA op pad na Kanada om brande te bestry

akkreditasie
Ein Feuerwehrmann steht vor einer gro�en Aufgabe. Er ist mit schwerem Atemschutz ausgerüstet und trägt eine Schutzausrüstung, die ihn vor der Hitze und den Flammen schützt.
Ein Feuerwehrmann steht vor einer gro�en Aufgabe. Er ist mit schwerem Atemschutz ausgerüstet und trägt eine Schutzausrüstung, die ihn vor der Hitze und den Flammen schützt.

Suid-Afrika gaan meer as 100 brandbestryders na Kanada stuur om die verwoestende veldbrande daar te help bestry.

Kanada se Interagency Forest Fire Centre het Werk met Vuur (WoF) gevra om met die brandbestryding te help.

Barbara Creecy, minister van omgewingsake, bosbou en visserye, het bevestig dat 109 brandbestryders, van wie 30 vroue is, Dinsdag na die Kanadese provinsie Manitoba gestuur is om 34 dae lank met die brandbestryding te help.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 181/5
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos