3 kinders onder 6 wat sterf toe plakkershut in Kariega brand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gemeenskapslede ruim die puin op nadat ’n plakkershut Donderdagoggend vroeg in die Moeggesukkel- informele nedersetting in Kamesh tot op die grond afgebrand het. Foto: Lulama Zenzile
Gemeenskapslede ruim die puin op nadat ’n plakkershut Donderdagoggend vroeg in die Moeggesukkel- informele nedersetting in Kamesh tot op die grond afgebrand het. Foto: Lulama Zenzile

Ses mense, onder wie drie kinders, is Donderdag in ’n brand in Kariega in die Oos-Kaap dood.

Die brand in ’n plakkershut in die Moeggesukkel- informele nedersetting in Kamesh is vermoedelik deur ’n kers tydens beurtkrag veroorsaak terwyl die huismense geslaap het.

Die polisie is net voor 01:00 ontbied, maar met hul aankoms was die plakkershut reeds in ligte laaie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.10
+0.0%
Rand - Pond
20.64
+0.5%
Rand - Euro
17.73
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,751.42
-0.4%
Silwer
21.23
-1.1%
Palladium
1,856.95
+0.0%
Platinum
978.91
-0.5%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos