81 000 ha veld afgebrand, boere vrees groot veeverliese

akkreditasie
’n Satellietkaart van die gebied wat deur die brande tussen Daniëlskuil en Koopmansfontein geraak is.
’n Satellietkaart van die gebied wat deur die brande tussen Daniëlskuil en Koopmansfontein geraak is.

Sowat 81 000 ha weiveld is reeds sedert Vrydag deur die verwoestende veldbrande tussen Kuruman, Daniëlskuil en Koopmansfontein verswelg.

Die brande, wat vermoedelik naby die Wonderwerk-grotte in Kuruman ontstaan het, het in die rigting van Daniëlskuil beweeg en toe ooswaarts na Koopmansfontein waar dit steeds buite beheer woed.

In die omgewing van Severn en McCarthy’s Rust het nog ’n brand Sondag uitgebreek. Dié kom vermoedelik uit Botswana waar veldbrande verlede week geheers het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos