Boere verloor weiveld, vee in groot brande in VS

akkreditasie
Derduisende hektaar weiveld is verlede week in die Suidwes-Vrystaat in wegholbrande vernietig, terwyl 2 200 skape en 30 beeste en ’n onbekende hoeveelheid wild doodgebrand het. Baie diere moes ook van kant gemaak word. Foto: verskaf
Derduisende hektaar weiveld is verlede week in die Suidwes-Vrystaat in wegholbrande vernietig, terwyl 2 200 skape en 30 beeste en ’n onbekende hoeveelheid wild doodgebrand het. Baie diere moes ook van kant gemaak word. Foto: verskaf

Boere in die Suidwes-Vrystaat weet nie hoe lank hulle ná die verwoestende veldbrande nog hul vee sal moet voer nie.

Danie Pienaar, voorsitter van die boerevereniging op Edenburg, sê soms kry die gebied in Oktober of November reën, maar daar was jare waarin die reën eers teen Januarie gekom het.

Vrystaat Landbou (VL) raam dat 67 000 ha afgebrand het, maar die boere in die gebied sê dit kan tot soveel as 118 000 ha wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.62
-0.0%
Rand - Pond
20.07
-0.0%
Rand - Euro
16.94
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,786.01
-0.2%
Silwer
20.68
+0.0%
Palladium
2,204.00
-1.8%
Platinum
945.50
+0.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos