Brand naby Stanford ‘buite beheer’; mense moet padgee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vlamme kan Vrydagaand helder gesien word.  Foto: Facebook/Overstrand Municipality
Die vlamme kan Vrydagaand helder gesien word. Foto: Facebook/Overstrand Municipality

Weens die brand in die omgewing van Stanford en Walkerbaai in die Wes-Kaap, wat al sedert Vrydagaand buite beheer woed, is alle inwoners van die informele nedersetting Die Kop en die omringende plase tot by die Grootbos-area, gevra om Saterdagmiddag dié gebied te verlaat.

Dit volg nadat Dean O’Neil, Overstrand se munisipale bestuurder, Saterdagmiddag om 13:00 ’n kode rooi afgekondig het.

’n Kode rooi verwys na ’n brand wat ’n onmiddellike bedreiging vir die veiligheid van mense en strukture inhou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos