Brand naby Stanford nou taamlik in bedwang gebring

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die digte plantegroei het die vlamme help aanjaag.  Foto: Facebook/Overstrand Municipality
Die digte plantegroei het die vlamme help aanjaag. Foto: Facebook/Overstrand Municipality

’n Groot deel van die brand in die omgewing van Stanford en Walkerbaai in die Wes-Kaap, wat al sedert Vrydagaand buite beheer woed, was Saterdagaand omstreeks 20:30 onder beheer.

Dean O’Neil, Overstrand se munisipale bestuurder, sê bykomende brandweertrokke en hulpbronne in die lug is geaktiveer om te help en tot 60% van die brand is nou in bedwang gebring.

Hy sê toe die vlamme oor die R43 gaan en toe die informele nedersetting Die Kop beskerm moes word, het dinge “baie uitdagend” geraak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos