Brand vernietig strukture in informele nedersetting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die strukture in die informele nedersetting in Pretoria is in ligte laaie. Foto: Verskaf
Die strukture in die informele nedersetting in Pretoria is in ligte laaie. Foto: Verskaf

Meer as 10 strukture is in ’n brand vernietig wat in ’n informele nedersetting in Pretoria uitgebreek het.

Charles Mabaso, Tshwane-nooddienste se woordvoerder, sê nooddienste het Sondag in die vroeë oggendure ’n oproep ontvang. Toe die nooddienste op die toneel kom, was ’n aantal strukture in ligte laaie.

Die brand was in die informele nedersetting op plot 111, Sakabuka-weg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos