Brand woed by pakhuis in Parow

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Brand het Maandagoggend by ’n pakhuis in Parow uitgebreek.   Foto: Verskaf
’n Brand het Maandagoggend by ’n pakhuis in Parow uitgebreek. Foto: Verskaf

’n Pakhuis se dak het Maandagoggend in Parow ineengestort nadat ’n brand hier uitgebreek het.

Die Kaapstad-metro se branddienste is omstreeks 05:25 na die toneel op die hoek van Fritz Spilhaus-rylaan en Jean Simonis-straat uitgeroep.

Altesaam 40 brandbestryders is op die toneel besig om die vlamme te blus en aangrensende strukture teen die brand te beskerm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
New Zealand 42
Ireland 19
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 134/3
Jersey 0
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos