Brande in N-Kaap: Weiveld en voer nou grootste krisis

akkreditasie
André Schoeman, wat die veldbrande tussen Kathu, Kuruman en Daniëlskuil help bestry het, het foto's van verbrande plase in die omgewing geneem. Foto: André Schoeman
André Schoeman, wat die veldbrande tussen Kathu, Kuruman en Daniëlskuil help bestry het, het foto's van verbrande plase in die omgewing geneem. Foto: André Schoeman

Nadat 85 000 ha weiveld sedert Sondag in die John Taolo Gaetsewe-distrik afgebrand het, moet platgeslane boere nou probeer om te red wat te redde is.

Die veldbrande was teen Woensdag in bedwang gebring, maar boere en brandbestryders was Donderdag steeds op ’n hoë gereedheidsgrondslag vir ingeval ’n vuur weer iewers sou opvlam, sê Adam Myburgh, hoof van die brandweer in Kathu.

“Ons het die situasie nou goed onder beheer, maar bly op die uitkyk sodat ons vinnig kan optree.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 169/1
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.04
+0.7%
Rand - Pond
19.86
+0.2%
Rand - Euro
16.78
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.25
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,828.55
+0.3%
Silwer
21.67
+0.2%
Palladium
2,019.60
-0.4%
Platinum
947.11
+0.1%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
62,496
0.0%
Alle aandele
69,212
0.0%
Hulpbronne 10
71,854
0.0%
Industriële 25
77,093
0.0%
Finansiële 15
15,933
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos