Brande in talle distrikte in Vrystaat geblus

akkreditasie
Die brand Vrydagaand naby Koppies en Rooipoort vanaf die N1 gesien. Foto: Verskaf
Die brand Vrydagaand naby Koppies en Rooipoort vanaf die N1 gesien. Foto: Verskaf

Veldbrande het die naweek op etlike plase in die Vrystaat gewoed. ’n Deel van die N1-hoofroete is in ’n stadium vir verkeer gesluit.

Johann Savage Breytenbach, hoofbestuurder van die Vrystaatse Sambreel-brandvereniging (VSSBV), het bevestig dat brande Vrydag en Vrydagnag op plase in die distrikte Koppies, Ficksburg, Winburg, Vredefort en Kroonstad gewoed het.

Reuse-brande, wat deur ’n wind van ongeveer 30 km/h aangeblaas is, het Vrydagaand aan weerskante van die N1 naby Koppies en Rooipoort gewoed.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.83
-0.7%
Rand - Euro
16.79
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.21
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos