Brandweerstasie ‘wit olifant’ terwyl VS-plase brand

akkreditasie
Boere en helpers beveg die naweek een van die verwoestende veldbrande in die Ventersburg-omgewing. Foto: Verskaf
Boere en helpers beveg die naweek een van die verwoestende veldbrande in die Ventersburg-omgewing. Foto: Verskaf

Die openbare beskermer (OB) is gevra om ondersoek in te stel na die Mmamahabane-brandweerstasie in Ventersburg wat teen ’n koste van R14 miljoen opgerig is, maar staan en verval terwyl dit nie gebruik word nie.

Armand Cloete, ’n VF Plus-lid van die Vrystaatse wetgewer, sê terwyl dié brandweerstasie niks anders as ’n wit olifant is nie, het veldbrande die afgelope naweek bykans 25 000 ha weiding vernietig.

Boere moes self saam met vrywilligers en ’n span van Werk met Vuur (WoF) inspring om die brande te probeer blus.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 0
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos