GRAFIKA: Brande bekyk wat 450 000 ha in N-Kaap verswelg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Jong bastergemsbokkoei, waarvan die pels geskroei het, loop op die plaas Langberg buite Kimberley op die verskroeide weiveld. Foto: Anena Burger
’n Jong bastergemsbokkoei, waarvan die pels geskroei het, loop op die plaas Langberg buite Kimberley op die verskroeide weiveld. Foto: Anena Burger

’n Ondersoek na die oorsaak van die verwoestende veldbrande wat sedert Augustus ’n verbysterende 450 000 ha weiveld in die Noord-Kaap verswelg het, word nou deur die Noord-Kaapse departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling gedoen.

Zandisile Luphahla, departementele woordvoerder, sê rampbestuurspanne van die departement en die departement van samewerkende regering is in die geraakte gebiede ontplooi om die omvang van die skade en nood te bepaal.

“Ons werk saam met Agri Noord-Kaap en die Ekapa-myn om voer na boere in die gebiede te versprei.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 122/10
Scotland 5/0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.0%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,780.25
-0.1%
Silwer
24.12
-0.8%
Palladium
1,999.53
-3.5%
Platinum
1,046.50
-0.6%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.8%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos