Klagte van brandstigting ná NK steier onder veldbrande

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Nuwe brand het Maandag in die omgewing tussen Olifantshoek en Kathu ontstaan.Foto: Verskaf
’n Nuwe brand het Maandag in die omgewing tussen Olifantshoek en Kathu ontstaan.Foto: Verskaf

Nadat veldbrande van Augustus tot nou altesaam 290 000 ha weiveld in die John Taolo Gaetsewe-distrik in die Noord-Kaap verwoes het, het die betrokke grondeienaars nou ’n klag van brandstigting by die Kuruman-polisiekantoor ingedien.

Die span van Werk met Vuur (WoF) is Sondag skaars weg uit Kathu, waar hulle ’n week was om te help met brandbestryding, toe nog veldbrande skielik Maandagmiddag tussen Olifantshoek en Kathu uitbreek.

Nicol Jansen, president van Agri NK, sê die R31-roete tussen Kuruman en Kimberley sal nou meer intensief deur die landbou-unies en polisie in die gebied dopgehou word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Sekhukhune United FC 0
Marumo Gallants FC 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.70
+0.9%
Rand - Pond
20.76
+1.1%
Rand - Euro
17.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.25
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.2%
Goud
1,782.59
-0.1%
Silwer
22.40
-0.5%
Palladium
1,864.00
+0.6%
Platinum
957.86
+0.0%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos