Man sterf in brand by skuiling

akkreditasie
Foto ter illustrasie.Foto: Verskaf
Foto ter illustrasie.Foto: Verskaf

Die verkoolde lyk van ’n bejaarde man is Maandag deur noodwerkers gevind nadat ’n brand ’n skuiling by die voormalige Volksrust- provinsiale hospitaal in Mpumalanga in puin gelê het.

“12 kamers is deur die brand verwoes. In een van die kamers het noodwerkers op die lyk van ’n 70-jarige man afgekom,” het brig. Leonard Hlathi, polisiewoordvoerder, gesê. Die perseel, bekend as die Nutsform-gebou, is gebruik as ’n skuiling vir haweloses, werkloses en pensioentrekkers.

Volgens Jan-Henk van Vuuren, woordvoerder van die Watco-noodhulpdienste, is niemand anders in die brand, wat omstreeks 05:30 uitgebreek het, beseer nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,787.16
-0.1%
Silwer
20.31
0.0%
Palladium
2,258.50
-1.4%
Platinum
952.00
-0.9%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,172
-0.7%
Alle aandele
70,885
-0.5%
Hulpbronne 10
64,298
-2.4%
Industriële 25
86,759
-0.4%
Finansiële 15
16,088
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos