N-Kaap: Brande woed voort, waarskuwing uitgereik

akkreditasie
Abri van Vuuren kyk na sy veld nadat sowat 1 200 tot 1 500 ha veld op sy plaas Beatrice vernietig is.
Abri van Vuuren kyk na sy veld nadat sowat 1 200 tot 1 500 ha veld op sy plaas Beatrice vernietig is.

Boere en brandspanne in die omgewing van Kuruman en Kathu was Woensdag steeds op ’n hoë gereedheidsgrondslag nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarskuwings vir veldbrande in die gebied uitgereik het.

Agri Noord-Kaap het Woensdag bevestig dat 85 000 ha weiveld sedert Sondag tussen Kathu, Kuruman, Daniëlskuil en Reivilo in Noordwes deur die wegholveldbrande verswelg is.

Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, sê die omvang van die skade aan die weiveld is deur satellietfoto’s bepaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.23
-0.4%
Rand - Pond
19.91
-0.7%
Rand - Euro
16.89
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.25
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,807.79
-0.2%
Silwer
21.31
+1.0%
Palladium
1,961.50
+0.7%
Platinum
940.00
-0.5%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,316
+0.5%
Alle aandele
69,053
+0.6%
Hulpbronne 10
71,818
+1.5%
Industriële 25
76,874
-0.2%
Finansiële 15
15,864
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos