Redder se sole smelt toe hy hond uit brandende huis red

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Fiebie kry mediese behandeling by die Dierewelsynsvereniging van Suid-Afrika. Foto: Facebook/AWSPhilippi
Fiebie kry mediese behandeling by die Dierewelsynsvereniging van Suid-Afrika. Foto: Facebook/AWSPhilippi

’n Hond van Tafelsig in Kaapstad wat Saterdag uit ’n brandende huis gered is, sterk goed aan en sal na verwagting voor Kersfees met haar gesin herenig word.

Volgens inligting van die Dierewelsynsvereniging van Suid-Afrika is die Gentles-gesin van Tafelsig se huis, asook nabygeleë wonings, Saterdagoggend tot op die grond afgebrand nadat ’n brand ontstaan het. Talle volwassenes en kinders is dakloos gelaat.

In al die chaos Saterdag het die gesin se geliefde hond, Fiebie, terug in hul brandende huis gehardloop, oënskynlik op soek na die gesinslede. Die hond is volgens die Dierewelsynsvereniging deur rook en die intensiteit van die brand oorval en het inmekaargesak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos