So vorder opruiming by Rhodes-gedenkteken ná brand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die struktuur van die restaurant en teetuin by die Rhodes-gedenkteken wat staande gebly het ná die vernietigende brand. Foto: Facebook/Friends of Rhodes Memorial
Die struktuur van die restaurant en teetuin by die Rhodes-gedenkteken wat staande gebly het ná die vernietigende brand. Foto: Facebook/Friends of Rhodes Memorial

Die werk wat gedoen sal moet word om die afgebrande teekamer by die Rhodes-gedenkteken aan die hange van Tafelberg te herbou, asook die koste daaraan verbonde, word nou bepaal.

Dit is die volgende stap in die lang proses wat sal duidelikheid gee of die teekamer herbou kan word nadat dit in ’n brand vernietig is.

Frans van Rooyen, parkbestuurder van die Tafelberg Nasionale Park, sê nadat die skadebepaling van die Rhodes-teekamer afgehandel is, het die versekeraars ’n argitek wat spesialiseer in erfenisgeboue, aangestel om bouwerk en die opruimingswerk van die gebied te doen. Daar is ook gekyk of enige boumateriaal dalk hergebruik kan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos