Veldbrand in S-Kaap vernietig kothuis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Brandbestryders kon die vuur by Klipfontein in die Suid-Kaap binne drie uur in bedwang bring. Foto: Danie Pretorius
Brandbestryders kon die vuur by Klipfontein in die Suid-Kaap binne drie uur in bedwang bring. Foto: Danie Pretorius

’n Veldbrand het Woensdag namiddag by Klipfontein in die Suid-Kaap langs ’n kothuis ontstaan en die kothuis vernietig.

Die Garden Route-distriksmunisipaliteit (GRDM) se brandbestrydingseenheid het gehelp om die vuur, wat in die Wild Olive-reservaat ontstaan het, onder beheer te bring.

Vliegtuie is onmiddellik ingespan deur die provinsiale rampbestuursentrum omdat talle ander strukture ook in gevaar was, lui ’n verklaring van die brandbestrydingseenheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos