Covid-19: 2de opvolgdosis nou vir 50-plussers beskikbaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

Mense van 50 jaar en ouer kan nou ’n tweede opvolgdosis van ’n koronavirus-entstof kry.

Dr. Lesley Bamford van die departement van gesondheid het Vrydag by navraag meer inligting gegee oor die bykomende inenting nadat dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, in sy begrotingsrede vir die 2022-’23-boekjaar aan die Nasionale Raad van Provinsies gesê het volwassenes kwalifiseer nou vir ’n verdere opvolgdosis.

Bamford sê die opvolgdosis is vir die Pfizer-entstof en ’n mens kan dit 120 dae ná jou vorige toediening van die entstof kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
-1.3%
Rand - Pond
19.79
-0.8%
Rand - Euro
16.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.3%
Goud
1,775.95
-1.5%
Silwer
20.30
-2.5%
Palladium
2,172.00
-2.5%
Platinum
936.00
-3.1%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,986
-0.0%
Alle aandele
70,706
-0.0%
Hulpbronne 10
63,416
-1.0%
Industriële 25
86,805
+0.3%
Finansiële 15
16,134
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos