61 uit SA positief met aankoms in Amsterdam

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Passasiers wag by die Schiphol-lughawe in Amsterdam vir hul Covid-19-toetsuitslae. Foto: Reuters
Passasiers wag by die Schiphol-lughawe in Amsterdam vir hul Covid-19-toetsuitslae. Foto: Reuters

Die gesondheidsowerhede van Nederland het Saterdag bevestig dat 61 mense wat Vrydag op twee vlugte vanaf Suid-Afrika in Amsterdam geland het, positief vir Covid-19 getoets het.

Dié mense het Saterdag verdere toetse ondergaan om te sien of die infeksies iets met die onlangse onthulde Omikron-variant te doen het.

Ongeveer 600 passasiers het Vrydag op die twee KLM-vlugte by Amsterdam se Schiphol-lughawe geland, berig Reuters.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos