85% in Franschhoek ingeënt om toeriste terug te lok

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Franschhoek het meer as 80% van sy inwoners reeds teen Covid-19 ingeënt.   Foto: Jaco Marais
Franschhoek het meer as 80% van sy inwoners reeds teen Covid-19 ingeënt. Foto: Jaco Marais

In ’n poging om meer buitelandse reisigers te lok, het Franschhoek meer as 80% van sy inwoners reeds teen Covid-19 ingeënt as deel van ’n projek saam met die Wes-Kaapse regering.

Dié projek het einde Augustus begin met die doelwit om almal in die Franschhoekvallei in te ent, in samewerking met die premier, die provinsiale departement van gesondheid en Wes-Kaapse handelsbevorderingsagentskap (Wesgro).

Dit het vereis dat ’n minimum van 960 mense per dag ingeënt word, teen ’n daaglikse koste van R37 600, wat Franschhoek Toerisme gedra het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.70
+0.6%
Rand - Euro
16.72
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,791.53
+0.1%
Silwer
20.40
+0.4%
Palladium
2,268.00
-1.0%
Platinum
956.00
-0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,279
-0.5%
Alle aandele
70,995
-0.4%
Hulpbronne 10
64,416
-2.2%
Industriële 25
86,943
-0.1%
Finansiële 15
16,098
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos