‘Asseblief, meneer die president, laat 100% toeskouers in’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Kaapstad-stadion Foto: Gallo Images
Die Kaapstad-stadion Foto: Gallo Images

Skrap die 50%-besettingskoers vir sportstadions en openbare swembaddens onmiddellik, vra Geordin Hill-Lewis, burgemeester van die Kaapstad-metro.

Hy skryf in ’n brief aan pres. Cyril Ramaphosa dit is belangrik ten einde die ekonomie te herbou. Daarby is die Omikron-variant van die koronavirus nie so gevaarlik soos die Delta-variant nie.

Hy verwys in sy brief na die vele openbare swembaddens van die metro, soos die gewilde Seepunt-swembad, maar ook dié in Philippi, Bellville, Hanover Park, Mnandi, Khayelitsha, Nuweland en Goodwood.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 328/6
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos