Baie minder in W-Kaap sterf of is ernstig siek in 4de vlaag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Vroeë data dui daarop dat die vierde vlaag van die koronaviruspandemie, wat hoofsaaklik deur die Omikron-variant aangedryf word, tot heelwat minder hospitalisasies en sterftes in die Wes-Kaap lei.

Voorlopige data dui daarop dat die Wes-Kaap in die vroeë stadium van die huidige vierde vlaag 3% van gevalle in hospitale opgeneem het, terwyl 0,2% tot sterftes gelei het. Dit vergeleke met dieselfde vroeë stadium van die derde vlaag toe 11% van gevalle gehospitaliseer is en 4% sterftes aangemeld is.

“Daar is dus ’n beduidende verskil met die (huidige) vlaag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.60
+0.1%
Rand - Pond
20.06
+0.1%
Rand - Euro
16.93
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,786.10
-0.2%
Silwer
20.69
+0.1%
Palladium
2,206.00
-1.7%
Platinum
946.02
+0.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos