’n Nuwe mutasie van die Omikron-variant van die koronavirus is in die Jiangsu-provinsie van China ontdek.
Dit is ’n nuwe bedreiging in die reeds gevaarlike situasie in die streek, berig Global Times.
Dié nuwe mutasie is gevind op die BA.1.1-vertakking van die Omikron-variant.