Covid-19 bly nog pandemie in SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dosisse van Pfizer se entstof Sondag by ’n kliniek in Lansdale in die Amerikaanse deelstaat van Pennsylvania. Foto: REUTERS/Hannah Beier
Dosisse van Pfizer se entstof Sondag by ’n kliniek in Lansdale in die Amerikaanse deelstaat van Pennsylvania. Foto: REUTERS/Hannah Beier

Hoewel die vierde vlaag van koronavirus-infeksies in Suid-Afrika beslis ligter is, is Covid-19 in dié stadium steeds ’n pandemie, sê drie kenners.

Hulle verwag wel om vanjaar ’n aanduiding te kry of Sars-Cov-2 endemies gaan word.

Prof. Glenda Gray, president van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (MNR), het Vrydag op ’n nuuskonferensie van die departement van gesondheid gesê die winter is kritiek om te sien of ’n verwagte vyfde vlaag minder erg as die huidige vlaag sal wees en of Suid-Afrika op pad is na “endemiese status”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 178/4
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.46
-0.5%
Rand - Pond
21.00
-0.1%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,813.71
-0.3%
Silwer
23.35
+1.4%
Palladium
1,903.50
+1.3%
Platinum
981.00
+0.5%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos