Covid-19: Gauteng deur 4de vlaag, res van land volg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Juan Ruiz Paramo

Verhoogde immuniteit teen die koronavirus onder die Suid-Afrikaanse bevolking is die hoofrede waarom daar minder hospitalisasies en sterftes in die vierde vlaag as in die vorige drie vlae was, sê kenners.

Dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, het Vrydag op ’n nuuskonferensie gesê Gauteng is amptelik uit die vierde vlaag, terwyl die ander agt provinsies het hul piek bereik het en die getal infeksies aan die daal is.

Benewens die hospitalisasies en sterftes was dié keer laer was, was daar ook nie so groot nood vir suurstofbehandeling of intensiewe sorg nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 280/9
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,813.90
-0.3%
Silwer
23.47
+2.0%
Palladium
1,912.00
+1.8%
Platinum
990.00
+1.4%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos