Covid-19: Suid-Korea vra kalmte te midde van rekordgetal infeksies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mense wag om 'n koronavirus-toets te laat doen by 'n tydelike fasiliteit in Seoel. Foto: Reuters
Mense wag om 'n koronavirus-toets te laat doen by 'n tydelike fasiliteit in Seoel. Foto: Reuters

Te midde van daaglikse koronavirusgevalle wat vir die eerste keer 170 000 oorskry, het Suid-Korea se premier ’n beroep op kalmte gedoen.

Ondanks die rekordgetal nuwe gevalle wat deur die hoogs aansteeklike Omikron-variant veroorsaak word, is ernstige gevalle en sterftes hanteerbaar, het Kim Boo-Kium, premier, op ’n pandemie-reaksievergadering gesê. Suid-Korea het 'n bevolking van 51,7 miljoen.

“Hoewel ons bewusmaking en inwerkingstelling van teen-Covid-19-reëls nie verslap moet word nie, is daar geen rede om te vrees of paniekerig te raak oor die syfers van nuwe gevalle, soos in die verlede, nie,” het hy luidens ’n transkripsie gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Serbia 185/4
Bulgaria 82/1
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 151/4
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 164/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos