Covid kan lei tot diabetes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Here's how you can protect your mental health in the workplace.
Here's how you can protect your mental health in the workplace.

Pasiënte wat van Covid-19 herstel het se kanse om diabetes te ontwikkel is tot vyf keer hoër as dié van mense wat dit nie gehad het nie en hul risiko om hartprobleme te kry is tot drie keer hoër.

Dit tel onder die bevindings in ’n ontleding wat Discovery Health sedert die begin van die pandemie onder sy lede gedoen het.

Nuwe lig word ook gewerp op die langtermyngevolge van die virussiekte in ’n studie deur die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), wat bevind het tot 82% van Suid-Afrikaanse pasiënte wat weens Covid-19 in ’n hospitaal opgeneem is, het ’n maand ná hul ontslag nog simptome van die siekte gehad. Volgens die studie het 70% van pasiënte nog lank ná hul ontslag gesukkel met moegheid, 32% met kortasem, 17,5% met hoofpyn, 17,5% met swakheid in hul arms of bene en 16% se konsentrasie het verswak of hulle was “deurmekaar”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 186/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Sekhukhune United FC 0
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 3
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 3
Royal AM 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.77
+0.5%
Rand - Pond
20.81
+0.9%
Rand - Euro
17.83
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Goud
1,780.84
-0.2%
Silwer
22.37
-0.6%
Palladium
1,854.50
+0.1%
Platinum
960.00
+0.3%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,415
-0.7%
Hulpbronne 10
68,614
-2.2%
Industriële 25
95,786
-0.2%
Finansiële 15
14,301
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos