Covid-vaksine tot 94% effektief as jy siek was

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images

Mense wat Covid-19 én twee Pfizer-inentings gehad het, het ’n hoër immuniteit teen die virus as diegene wat nog nooit die virus opgedoen het nie.

Die webwerf NewScientist het die afgelope week berig luidens syfers van die Zoe Covid-studie, wat in Brittanje gedoen is, was vaksines teen die koronavirus tot 94% effektief in mense wat oor ’n tydperk van ses maande ook Covid-19 onder lede gehad het.

Luidens syfers van gebruikers van die Zoe Covid-simptoomstudie-app is dié mense se kanse om binne ses maande ná hul tweede Pfizer-entstof die siekte te kry tot 94% minder in vergelyking met die 80%-beskerming vir mense wat ingeënt is, maar nooit Covid-19 gehad het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos