Dagga keer dalk koronavirus, maar . . .

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Glenda Gray, president van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad.  Foto: Jaco Marais
Prof. Glenda Gray, president van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad. Foto: Jaco Marais

Vroeë navorsing in Amerika dui daarop dat sekere molekules in dagga dalk infeksie met die koronavirus kan keer. Maar kenners waarsku dat mense nie dié dwelmmiddel net neem met die idee dat dit hulle teen Covid-19 gaan beskerm nie.

Hulle het Vrydag reageer nadat laboratorium-navorsing bevind het dat twee molekules in dagga gekeer het dat die koronavirus menslike selle binnedring.

Prof. Glenda Gray, president van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad, het in vraetyd op ’n mediakonferensie van die departement van gesondheid gesê dit bly nogtans ’n “belangrike ontdekking”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 203/5
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.47
-0.6%
Rand - Pond
21.01
-0.2%
Rand - Euro
17.57
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,819.57
+0.0%
Silwer
23.52
+2.2%
Palladium
1,907.50
+1.6%
Platinum
989.67
+1.4%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos