Opvolg-inentings: 3de dosis 'dodelik' vir variant

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Inentings is Dinsdag by die Suid-Afrikaanse Brouerye se verspreidingsentrums in Denver, Johannesburg toegedien.
Inentings is Dinsdag by die Suid-Afrikaanse Brouerye se verspreidingsentrums in Denver, Johannesburg toegedien.
Papi Morake

Druk op die regering neem toe om opvolg-inentings aan die publiek beskikbaar te stel nadat navorsing bekend gemaak is wat daarop dui dat ’n opvolg-inenting met die Pfizer-BioNTech-entstof beter beskerming teen die Omikron-variant van die koronavirus bied.

Pfizer-BioNTech het Woensdag wêreldwyd opslae gemaak nadat hy aangekondig het ’n derde dosis van sy entstof kan die hoogs gemuteerde Omikron-variant, wat tans infeksies in Suid-Afrika dryf, neutraliseer.

Die vennote het in ’n verklaring ook gesê hulle is vol vertroue dat hulle ’n Omikron-spesifieke weergawe van die entstof teen Maart 2022 vir aflewering gereed sal hê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.3%
Rand - Pond
20.54
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,830.28
-1.0%
Silwer
23.79
-0.1%
Palladium
2,367.68
+7.5%
Platinum
1,050.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos