Ent in as jy krieket wil speel, sê KSA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lifa Ntanzi (regs) van Glenwood vier James Ritchie van Hilton College se paaltjie by die Khaya Majola-week op Nuweland in 2018. Foto: Gallo Images
Lifa Ntanzi (regs) van Glenwood vier James Ritchie van Hilton College se paaltjie by die Khaya Majola-week op Nuweland in 2018. Foto: Gallo Images

Verskeie belowende jong krieketspelers het aan die belangrikste nasionale o. 19-kriekettoernooi van die jaar onttrek nadat Krieket Suid-Afrika (KSA) besluit het alle deelnemers móét ingeënt wees teen Covid-19.

Dié besluit, wat Vrydagoggend per e-pos aan spelers oorgedra is, kom te midde van toenemende spanning oor entstofmandate. Terwyl organisasies soos Cosatu, die National Taxi Alliance­ (NTA) en Business for South Africa (B4SA) hulle dié week ten gunste van entstofmandate uitgespreek het, waarsku die Solidariteit Beweging in ’n nuwe verslag oor die kwessie dat gedwonge inenting weerstand teen inenting kan laat opbou.

KSA se besluit raak deelnemers aan die Khaya Majola-week vir o. 19-seuns en die nasionale toernooi vir o. 19-meisies, wat later vandeesmaand in Potchefstroom en die Paarl gehou word. Die SA Skolespan word by dié toernooi gekies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.11
+1.4%
Rand - Pond
20.61
+1.2%
Rand - Euro
17.13
+1.5%
Rand - Aus dollar
10.98
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,842.52
+0.1%
Silwer
24.63
+2.0%
Palladium
2,070.50
+3.4%
Platinum
1,051.00
+2.3%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos