Entstof: Navorsing moet bepaal of opvolgdosisse nodig is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kenners sê mense ouer as 60 en diegene met swak immuunstelsels sal waarskynlik vir ’n opvolgdosis geprioritiseer word. Foto: Mlungisi Louw
Kenners sê mense ouer as 60 en diegene met swak immuunstelsels sal waarskynlik vir ’n opvolgdosis geprioritiseer word. Foto: Mlungisi Louw

Verskeie faktore moet in ag geneem word voordat Suid-Afrikaners opvolgdosisse van ’n Covid-19-entstof kan kry, sê kenners.

Dit sluit in die langdurigheid van die bepaalde entstof en wie geprioritiseer gaan word wanneer dit wel begin gebeur.

“’n Mens moet ook kyk na beskikbare navorsing. Ek dink nie daar is nou al genoeg data om dit te ondersteun nie,” sê dr. Florette Treurnicht, hoof van virologie aan die Universiteit van die Witwatersrand.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 64/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.90
+0.2%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.98
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.23
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,772.28
+0.2%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,855.14
+4.0%
Platinum
949.25
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,044
+0.0%
Hulpbronne 10
67,160
-0.6%
Industriële 25
93,839
+0.2%
Finansiële 15
13,987
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos