Entstof-sku: Hoekom is bruin mense bang?

akkreditasie
Die TV-persoonlikheid Heindrich Wyngaard het vir hom hierdie T-hemp laat druk, geskoei op die naam van sy kykNET&kie-geselsprogram Kô, lat ons praat(KLOP!). Dit heet: “Kô, lat ons jab!”
Die TV-persoonlikheid Heindrich Wyngaard het vir hom hierdie T-hemp laat druk, geskoei op die naam van sy kykNET&kie-geselsprogram Kô, lat ons praat(KLOP!). Dit heet: “Kô, lat ons jab!”

Die meeste Suid-Afrikaners het noudat ons afgeskaal is na vlak 1 van Covid-19-inperkings al weer vergeet van die president se toespraak twee, drie weke vóór dit.

Toe het hy op langdradige wyse verwys na “die ervaring wat ons as ’n nasie in een week gehad het met die werk wat in die gesondheidsorgstelsel in een van ons provinsies gedoen word”.

Die provinsie was die Wes-Kaap en die week was dié tussen 14 en 20 Augustus vanjaar. Die teikengroep waarna hy verwys het, was mense van ouer as 60 jaar wat Covid-19 opgedoen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 95/4
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.4%
Rand - Pond
21.08
+0.2%
Rand - Euro
17.92
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.32
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Goud
1,786.71
+0.7%
Silwer
22.88
+0.2%
Palladium
1,767.50
+1.4%
Platinum
958.00
+1.8%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,740
+1.1%
Alle aandele
71,135
+0.9%
Hulpbronne 10
68,236
+1.5%
Industriële 25
93,633
+0.6%
Finansiële 15
13,860
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos