Entstowwe bereik Afrika, maar inenting sloer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Nigeriese staatswerker van Abuja ontvang ’n AstraZeneca-entstof. Daar was vandeesweek woede toe ’n spesiale ondersoek onthul het dat amper 1 miljoen dosisse Covid-entstowwe in Nigerië verval het voordat dit toegedien kon word. Foto: AP
’n Nigeriese staatswerker van Abuja ontvang ’n AstraZeneca-entstof. Daar was vandeesweek woede toe ’n spesiale ondersoek onthul het dat amper 1 miljoen dosisse Covid-entstowwe in Nigerië verval het voordat dit toegedien kon word. Foto: AP

Afrika het uiteindelik genoeg Covid-19-entstofvoorraad ontvang, maar dis nou ’n groot gesukkel om die entstowwe betyds uit hul flessies en in die arms van Afrika-burgers te kry voordat die entstowwe verval.

Uitdagings soos die entstowwe se kort raklewe, ’n tekort aan personeel, mediese geriewe en infrastruktuur staar gesondheidswerkers in die gesig. Dit verhinder hulle om die vasteland se entstofprogram behoorlik op dreef te kry.

Dinsdag was daar woede toe ’n spesiale Reuters-ondersoek onthul het dat byna 1 miljoen dosisse Covid-19-entstof in Nigerië verval het voordat dit toegedien kon word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 241/5
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.12
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,815.06
-0.2%
Silwer
23.48
+2.0%
Palladium
1,911.50
+1.8%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos