Haar huis nou inenting-sentrum nadat sy Covid-19 gehad het

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Florence en Godfrey Bolotina se huis in Tafelsig is nou ’n opwip-inentingsentrum.
Florence en Godfrey Bolotina se huis in Tafelsig is nou ’n opwip-inentingsentrum.

Nadat sy “by die dood omgedraai” het met haar stryd teen Covid-19, het Florence Bolotina (58) van Tafelsig in Mitchells Plain besluit sy wil haar en haar man se huis in ’n Covid-19-opwip-inentingsentrum omskep.

En nou, sê Florence, word haar huis sedert 6 November gereeld gebruik as plek waar mense hulle teen die koronavirus kan laat inent.

“Mense van die gesondheidsdepartement het kom aanklop op soek na ’n plek waar mense hulle kan laat inent. Ek het toe dadelik gesê hulle kan my huis gebruik, want ek wou nog altyd iets rondom Covid-19 doen nadat ek daardeur geraak is,” sê Florence.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 243/7
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+1.1%
Rand - Pond
21.08
+0.8%
Rand - Euro
17.96
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.21
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,780.72
-0.2%
Silwer
22.33
-1.0%
Palladium
1,779.44
-2.0%
Platinum
935.99
-0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,508
+0.3%
Alle aandele
70,924
+0.2%
Hulpbronne 10
67,425
+1.4%
Industriële 25
93,298
-0.5%
Finansiële 15
14,101
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos